Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shandi Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Shandi Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madeleine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P
Gesin met tieners

Netjies en goed ingerig.

Netjies, veilig en skoon. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Dit was ons home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele U
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier daar!

Ons gasvrou het ons baie tuis laat voel. Die akkommodasie is lieflik en alles wat mens nodig het tydens 'n wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiadee V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V
Gesin met tieners

Comfortable with all the extras.

Neat, clean and rigged with all the essentials plus some extras. Loved the cappuccino sachets and rusks. Modern finishings and appliances, strong wifi, plenty of warm blankets and heater. Extra friendly welcome. Will recommend for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shandi Accommodation se terugvoer

Loved meeting your family. Hope to see you soon.

Shandi Accommodation
Monika N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and welcoming.

Abselute value for money host is very welcoming just love the room will most definite book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shandi Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Shandi Accommodation
Tinus N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het onverwags en op die nippertjie plek gesoek om oor te slaap en was dadelik gehelp. Alles is netjies en baie skoon en die dame is baie vriendelik. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shandi Accommodation se terugvoer

Baie dankie, sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Shandi Accommodation
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en uitstekend en baie netjiese akkommodasie.

Die akkomodasie is baie netjies en skoon met privaatheid ook en dit is baie veilig om daar tuis te kan gaan. Madelein is baie gasvry en die kliëntediens van haar is uitstekend en Shandi Gastehuis word hoogs aanbeveel vir akkomodasie en ons sal altyd daar tuis gaan as ons weer in Witbank moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike huisie.

Ons het baie lekker gebly, die gastehuis is baie gerieflik, word elke dag skoongemaak. Dit is die naaste aan huis wat jy kan kry - ek sal definitief weer daar gaan bly. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en baie skoon.

Baie pragtige, skoon en moderne plekkie. Baie veilig en die gasvrou is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, skoon en modern.

Baie skoon, veilige plek, modern. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Saam met vriende

Fantasties!

Gasvry, skoon en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e3bd76c0619a510d69020ed920c5bb99c4e974c20f56642d4529b7c6132560b04b471cdaa2d85f834dcccef412be7399ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Ridge Avenue Hoëveldpark 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.859439176556 29.253023826305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem