Shangri La Resort
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shangri La Resort bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Noordwes en is 22,2 km vanaf die R501 geleë.
Verblyf word in 'n rits eenhede gebied, insluitend eenhede wat vir gesinne geskik is. Die kamers het gehaltebeddens en privaat badkamers met stortgeriewe. Elke eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige eenhede het ook tweeplaatstofies met oondjies.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea met 'n uitsig oor die rivier in, 'n buitelug-bioskoop en 'n groot speelarea vir kinders, 'n warmbad, groot boma met 'n pizza-oond, en 2 trapbootjies en roeibootjies wat teen 'n ekstra fooi gehuur kan word.
Die venue kan ook vir verjaarsdae, troues en jaareindfunksies bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Letitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes
- Gaste dink Shangri La Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes