Shanthi Apartment 6
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shanthi Apartment 6 is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat die ideale omgewing vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met 'n asemrowende see-uitsig bied.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het en toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig bied. Daar is ook 2 ekstra badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi (die sein is die beste in die sitarea). Skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek en 'n losstaande braai.
Daar is 'n kragopwekker wat krag aan die ligte, waaiers, yskas, muurproppe, TV en die WiFi tydens kragonderbrekings voorsien.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Let dat trappe na die woonstel lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang