Sharwood Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sharwood Place is in die gesogte voorstad Summerstrand in Port Elizabeth geleë. Dit is gerieflik geleë, naby die strand en lughawe.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede met privaat ingange en kombuisies wat goed toegerus is. Die eerste eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas. mikrogolf en ketel.

Sharwood Place bied gratis WiFi, sekere DStv-kanale, en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, seilplankry, branderplankry, gholf, voetslaan en seiljag in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sharwood Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false