We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Shasha Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Shasha Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat se Cyferfontein-kamp. Dié reservaat, met sy golwende heuwels, pragtige landskappe en damme met 'n oorvloed voëllewe spog ook met 36 dierspesies waaronder die Groot 5.

Die huis bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer. 2 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die solderarea. Die oorblywende slaapkamers bied elk slaapplek aan 4 gaste. Daar is baddens en storte in sommige badkamers en ander het slegs storte.

Alle linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele in die kombuis. Die kombuis lei na 'n leefarea waar daar 'n yskas-vrieskas, nog 'n vrieskas, asook leerbanke en 'n slim-TV is. Gratis WiFi is beskikbaar deur die huis. Die TV's in die slaapkamers is opgestel vir Showmax en ander stroomdienste.

Die onderdakbalkon het gemaklike sitplek, 'n pooltafel en 'n eetarea met 'n uitsig. Die onderste stoep bied toegang tot die swembad, Jacuzzi en braaigeriewe.

Daar is verskeie geriewe en aktiwiteite binne maklike bereik soos wildritte, perdritte, warm en koue swembaddens en 'n buitelugspa en daar is 'n privaat wildkykvoertuig wat gaste kan huur om self mee wild te kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Shasha Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Shasha Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Gaste dink Shasha Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac87200b45a5f77c6cc85d17f217cf91f2447c586992a5fb97bfe83d1ff1ba3652a58526e604b4d237eff911589f8c2e52c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 2 5 1 5 D908 Cyferontein Mabalingwe 4080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.769443597928 28.02040435888