Sheba Rock Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Koos V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en vriendelike ontvang.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Koos, baie dankie vir die goeie review, en dat julle ons gastehuis gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang. Vriendelike groete,
Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Adriaan, dit was aangenaam om jou te ontvang en sien uit daarna vir jou volgende besoek. Dankie vir jou review. Beste groete.
Ansie V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Ansie,
Ons is bly om te hoor dat julle manne dit baie geniet het om by Sheba Rock Guesthouse te bly.
Nogmaals dankie dat jy ons gekies het en ons sien daarna uit om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete tuis.
S. B - Sep 2022
Algehele gradering
Neat and functional.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Sybrand,
Thank you for your review.
We are happy to see you enjoyed it.
We will look forward to host you on your next trip to Mbombela.
Adri L - Jun 2022
Algehele gradering
Naby MediClinic Nelspruit.
Gielie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, neat and spacious.
Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Carine V - Apr 2021
Algehele gradering
Vir die prys wat ons betaal het, kan ons oor niks kla nie behalwe die beddens. Matrasse moet asb. vervang word.
Steve H - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker. Ontvangs was vriendelik.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het, ons sal aandag gee en daaraan werk om 5 sterre te kry.
Groete tuis.
Frans & Alta
Heidi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflike plek en baie aangename gasvrou.
Alma R - Jan 2020
Algehele gradering
Karlien het soveel moeite gedoen vir die bejaardes wat saam met ons was. baie vriendelike ontvangs.
Nazir A - Des 2019
Algehele gradering
Work needs to be done on this accomodation to keep a standard.
Lees meerRena V - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Karin G - Nov 2019
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Sonja B - Okt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Wilma V - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met superskoon geriewe.
Wilhelm K - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf sonder fieterjasies.
Lees meerDenise D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Connie O - Sep 2019
Algehele gradering
Stil, rustige gastehuis.
Elmarie S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Kobus C - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese gemaklike oornag verblyf, kyk mooi na jou kwotasie.
Capalie B - Jul 2019
Algehele gradering
Ruim en netjiese kamers, vriendelike gasvrou!
Alida V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was gemaklik en aangenaam
Martie B - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely clean place, walking distance of Innibos.
Linda N - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Elmari V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie diens, as 'n besigheidspersoon kan ek dit aanbeveel.
Niekie P - Jun 2019
Algehele gradering
Eenheid was baie netjies en skoon, ontvangs was baie vriendelik.
Charmaine W - Apr 2019
Algehele gradering
Een woord: uitstekend.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Eddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, waarde sal weer daar bly.
Xela C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en 'n baie netjiese plek.
Cecilia N - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike vrou gewees.
Johan K - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Maryke B - Nov 2018
Algehele gradering
Voldoende.
Lezle B - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, ruim, sentraal, bekostigbaar, privaat en professionele diens.
Angela M - Okt 2018
Algehele gradering
Everything was perfect.
Pieter J - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Eddie V - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kevin V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goeie gastehuis.
Jannie M - Sep 2018
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis.
Naas S - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag Naas, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.
Louisa M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasvry.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Anton. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit was regtig lekker om so 'n aangename spannetjie hier te akkommodeer.
Teboho M - Mrt 2018
Algehele gradering
A bit too old. Didn't feel clean.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
I am so sorry if you were disappointed in our establishment. Cleanliness is one of our highest ratings on all our booking platforms.
Our units are cleaned the moment one guest check-out and Before another checks-in. For being "a bit too old", you stayed in our newest unit.
We never use the same linen for different guests. I presume you had our set of two-tone linen (coffee and chocolate), but cleanliness can be detected on any color.
Salome S - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon, vriendelike gasheer.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie, ons waardeer dit opreg.
Charmaine W - Jan 2018
Algehele gradering
If there is hot water, when our guys arrived there was not hot water!
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Dear Charmaine,
I am very sorry to hear that your people had a problem with the hot water. It is such a pity that nobody brought it to our attention when they were here as it could have been solved within seconds.
If the water was not hot on arrival, it is most likely that the mixer tap and hand showers switch at the bath was not turned into the correct position for hot water. We had people in the same unit before your team and directly after them again and they did not mention any problems relating to the hot water.
Regards,
Sheba Rock Guest House
Anton S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie nice, als wat nodig het.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Anton. Ek waardeer dit opreg.
Eddie L - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gerieflike kamer. Ek beveel Sheba Rock aan.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde en resensie.
Die voorreg was ons s'n om julle hier te kon ontvang.
Morne S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike diens.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir hierdie positiewe gradering, Morne. Om vir 7 dae so 'n aangename groep mense soos julle hier te he, was een groot voorreg! Hoop ons sien julle gou weer!
Alta V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit regtig. Maak gerus weer so.
Lynnette F - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie gesellig en die mense was baie vriendelik.
Sheba Rock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde Lynette. Ons waardeer dit opreg. Kom gou weer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manduliastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga