Shebeth Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Nov 2019 tot 8 Des 2019.

Beskrywing

Shebeth Self-catering is 'n vakansiehuis in die Marlothpark wildbewaararea. Die dorp grens aan die Krugerwildtuin en is sowat 22 km vanaf die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin.

Die perseel het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 1 hoofhuis met 3 slaapkamers met lugversorging, 'n kothuis met 2 slaapkamers en nog 'n eenheid met een slaapkamer. In die hoofhuis het elke kamer 'n koningingrootte-bed. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad n stort en daar is 'n gastetoilet. Die hoofhuis het ook 'n goed toegeruste kombuis met alle nodige toebehore asook 3 yskaste en die leefarea bied toegang na 'n dek met 'n braai-area 'n swembad wat oor 'n park uitkyk.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, waarvan die een 'n solderkamer is. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die solderkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n waaier. Die kothuis het 'n kombuisie op die onderste verdieping met lugversorging. Die derde eenheid is 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed, 2 slaapbanke en lugversorging. Die perseel het ook veilige parkeerplek vir voertuie.

Gaste sal meeste dae verskeie wild sien soos 'n sebra, kameelperd, koedoe, vlakvark, impala, wildebees, bosbok, duikers en bosapies wat die huis en die area besoek.

Die huis is 1,2 km van die Krugerwildtuin se draad af, wat by die Krokodilrivierhek is, die hek grens aan Marlothpark en die Krugerwildtuin en gaste kan soms die Groot 5 sien vanaf die draag sonder om die park binne te gaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Shebeth Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shebeth Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 R2 925 per nag (vir 12 mense)

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Nov 2019 tot 8 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za