Sheilan House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sheilan House is 'n luukse gastehuis en bied 'n unieke ervaring met topgasvryheid, 'n uitstekende ligging en toegang tot die heel beste doendinge in Port Alfred in die Oos-Kaap. Ons is slegs 300 m van die Koninklike Port Alfred Gholfklub af.

Die gastehuis se moderne ontwerp met kraakvars linne en groot, lugtige kamers, het daartoe gelei dat gaste dit "die huis van lig" noem. Die swembad, welige tuine en privaat stoepe skep die indruk van 'n Mediterreense wegbreek in die hartjie van Port Alfred.

Daar is 5 kamers - 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer en 'n gesinskamer. Almal het eie lugversorging, 'n TV en ander geriewe. Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die gesinskamer is langs die swembad wat nie omhein is nie en dus nie geskik is vir klein kinders nie.

Ons is 'n 4-ster-gastehuis (gradering van TGCSA).

Port Alfred is halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen geleë. Albei stede het lughawens wat deur alle binnelandse lugrederye ondersteun word. Port Alfred en Sheilan House is daarom ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Plaaslike geriewe sluit gholf, hengel, watersport, perdry, avontuursport en ontspanning op die strand in.

Port Alfred is naby wildreservate in die malaria-vrye Oos-Kaap. Ons sal met plesier vir jou dag- of nag-safari's bespreek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sheilan House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false