+17
Selfsorg in Shelly Beach

Shelley Park Manor

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1039 Marine Drive, Shelley Park Manor Unit 5, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Shelley Park Manor is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Shelley Park Manor-kompleks wat 6 eenhede het. Die kompleks is op die strand geleë en 300 m se stap na St. Michael se swemstrand.

Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en lei na 'n balkon wat na die see front. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort, 'n toilet en wasbak. Daar is 'n ekstra gastetoilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër, asook 'n toonbank met stoele. Daar is 'n kroegarea en die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank, 'n plafonwaaier en 'n TV met volle DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en 'n gasbraai.

Die Shelley Park Manor-kompleks is baie veilig met 'n elektriese hek, elektriese omheining en 'n alarmstelsel. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks met braaigeriewe langsaan. Parkeerplek is binne beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1039 Marine Drive, Shelley Park Manor Unit 5, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shelley Park Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1039 Marine Drive, Shelley Park Manor Unit 5, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31fdb65be83435849f14dcc27d784f73fc023361ea5d912103fa56a73cd41b89b9740164231d7a1faf34a8b92697eab7ebb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1039 Marine Drive Shelley Park Manor Unit 5 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.81741670848 30.404994051762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang