Shelly Beach Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shelly Beach Cottages in Port Alfred is in 'n welige en privaat tuin geleë wat 'n hele paar ruimtes vir ontspanning bied waar jy kan dink, rustig lees of 'n glas wyn of intieme gesprek kan geniet. Die mooi, klein bruggie oor die koi-visdam is nog 'n eienskap van die tuin wat jou betower met 'n rustige atmosfeer. Die kothuise is binne stapafstand van Port Alfred se Blouvlagstrand, Kelly's Beach, en grens aan die Royal Port Alfred Gholfbaan.

Die kothuis is op die grondvlak met 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Dit bied toegang tot asemrowende see-uitsigte en 'n vars seebriesie. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Alhoewel die kothuise hoofsaaklik selfsorg is, sal die bestuur, op versoek, met graagte vir jou 'n Kontinentale ontbyt bring. Jy mag ook dalk lus wees vir 'n epikuriese "platter" vir 'n al fresco-aandete met skemerkelkies. Gaste kan die gerieflike en goed toegeruste akkommodasie, selfsorgfasiliteite, privaat ingang en 'n privaat tuin en veilige toesluitparkeerplek ten volle benut.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shelly Beach Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false