Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelly Beach Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Shelly Beach Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Walter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uhm. Wat kan ek sê?

Glad nie lekker geslaap nie. Agter die bed was spinnekoppe. Die spieël in die slaapkamer is swart bevlek. Ek voel heeltyd asof goed my byt, en my vrou is ook gebyt. Ons moes ons eie internet gebruik, want dit was te swak. Die hele plek ruik na JIK, asof hulle skoongemaak het, maar die glase sit vas aan die houtrakke, ens. Die bed is erg uitgele. Jy sak in die bed in, en nie op 'n goeie manier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Besigheidsreis

Welcoming, but overall an unsatisfactory experience.

My suite was on the ground floor with no sea view and no direct access to the main garden. Noise from the suite above was jarring. Also, no provision for power cuts. Need to keep up with the realities of SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker, super mooi, verseker aanbeveel.

Altyd 'n groot genot. By the way, ligging is eintlik 'n 10/5. Ek verkies die dek kamer, maar daar is niks fout met die onderste kamer nie. Sien net nie die see nie al is jy 500m van die water af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy-rae K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy-rae K
Saam met vriende

Very comfortable stay with no hassle or harassment.

Had a very lovely stay and the owner was very helpful and friendly. The garden boy was there early in the morning to clean the braai area and take dirt away. Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaylice F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaylice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Our stay was lovely. Great and friendly host. Awesome service and clean place. Will definitely recommend to friends and family and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en stil area. Eenheid is prakties uitgelê. Kan lekker ontspan.

Baie tevrede en kan aanbeveel. Goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige, netjiese, veilige plek. Waarde vir geld. Beveel die plek aan.

Baie lekker gebly hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit vreeslik geniet al was dit net een aand.

Die eienaar was so vriendelik, het ons met ope arms ontvang. Die woonstel is baie netjies en die ligging is super mooi, kyk uit op die see. WiFi het net op 'n stadium opgehou werk, maar ek het dit nie gerapporteer nie, so ek kla nie. Word 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gerieflik.

Na ons rit ń heerlike afsaal. Skoon, netjies en baie ruim. Die hele aand kon jy die rustigheid van die branders hoor, al was jy nie op die see nie. Dankie Liezel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Net bekommerd oor parkeering by hek, nie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anusha J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anusha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sal enige tyd daar bly, dis so lieflik en stil! En almal daar is so, so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, Clean, friendly and Comfy.

We were surprised with the ample space that there was. Really clean and comfortable. Every was there that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Owner friendly and there to meet us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaylice F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaylice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay!

We will definitely come back again! Thank you for an amazing stay. Keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
H B
Enkelreisiger

Ek sal eerder 'n ander gastehuis in Port Alfred gebruik in die toekoms.

Ongelukkig was die handdoeke alreeds so uitgewas en dun, toe ek my rug afdroog na 'n shower, skeur die handdoek 'n gat in. Die yskas is nie skoongemaak nie en het na rou vleis en bloed geruik. Ek moes gaan vra vir wi-fi password. Dit is uitgewys vir my dat dit op die kleinste stukkie papier geskryf is (so groot soos twee chappies papiertjies) en so skeef in 'n fotoraam ingedruk. Die gastehuis offer geen toerisme-inligting van enige aard nie, daar is niks oor toerisme, eetplekke, things-to-do nie. Daar is tog verwagting dat dit by 'n vakansiedorp by die see aangebied word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en gerieflik.

Die uitsig was fantasties. Die verblyf was perfek, dit het als gehad wat mens sou nodig kry. Die kuier was net te kort wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyisile Elliot M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyisile Elliot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite pleasant.

Nice place except for the car park which although fenced in does not give one the peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a much needed, relaxing getaway by the sea.

We had a very comfortable stay in a bright and airy apartment. The view from the sheltered deck was really lovely and having such easy access to the beach was a bonus. Just a 2 min walk away to a quiet beach. The property offers peace, tranquility and beautiful bird calls surrounding the flat. The stairs are quite deep and would be unsuitable for more mature guests or visitors or very young children. Our host, Liezel, was very kind to allow us to bring along our 2 dogs and to loan us an LED lantern for the loadshedding/blackouts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelly Beach-weg 1, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d5f4a6e0f2c8752c5cf876fa1b2f22efadc7596aa3a408dab0f0a08d74f96dde9d95064cc90b31788c05844ba11a9599de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Shelly Beach Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.611728202119 26.886851157399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem