Shelly Beach Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1339 Wydah Avenue, Bay Hill Estate, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shelly Beach Self-Catering Accommodation is 'n eenheid op die eienaar se erf in die Bay Hill Landgoed. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge en die strand.
Die woonstel is op die onderste verdieping geleë en het sy eie privaat ingang wat deur trappe bereik word. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en is volledig gemeubileer. Albei kamers het slaapplek vir 4 gaste. Die oopplan-leefarea is lekker ruim. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om toebehore te stoor.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV, 'n DVD-speler en volledige DStv en daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe en die swembad. Daar is parkeerplek beskikbaar vir jou motor. Daar is ook heelwat wild wat op die vreedsame landgoed wei.
Ons is ideaal geleë vir gaste wat die strande en ander besienswaardighede aan die Suidkus wil verken. Daar is vele binnenshuise en buitemuurse doendinge in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1339 Wydah Avenue, Bay Hill Estate, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shelly Beach Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1339 Wydah Avenue, Bay Hill Estate, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang