Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sherwood Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat op 'n plaas in Blanco, George geleë is, aan die voet van die Outeniekwaberg geleë, ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6 insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met gedeelde DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Boonop kan 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek geniet word. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal 11,3 km vanaf George Central geleë wees, wat restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sherwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alfred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sherwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA603b23e4b309ce7e64f1fc9ffc4e31cd87169fb40e02ed25a332c5454a2f8a818e99f5b40d58051ad217e3121365ed5ee7aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Keurbos Road Sherwood Farm 347 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927918921178 22.381013482683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang