We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

SHES Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

SHES Self-Catering is 'n gemeubileerde eenheid in Kimberley en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 'n sakereisiger is.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met kasruimte, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot 'n wasmasjien, braaigeriewe, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek.

Hierdie eiendom is naby verskeie aktiwiteite en geriewe, wat die museum, die Pavillion Mall en restaurante insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by SHES Self-Catering sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SHES Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SHES Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc251554b598fa91b037789a1916182f45fa6b429554fb0e60890d8ab9ef303a95a76890044a2ca7001c39c907def93e8803f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2 Lardner Burke Avenue Cassandra 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7401707 24.792367