LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Selfsorg in St. Francisbaai

Ships Bell Apartments   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. Francis, met 'n lieflike uitsig oor die hawe.

Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartslaapbank wat geskik is vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Verder is daar 'n platskerm-TV met gratis Netflix en gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.

Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike randvloeiswembad en 'n kafee op die swembaddek met 'n uitsig oor die hawe.

Die ateljeewoonstelle is binne loopafstand van Mauro's Italian Restaurant, Balobi Seafood Market en Deli, en Chokka Block Restaurant. Bella's op die grondverdieping bied ook ontbyt, middagete en aandete. Daar is ook 'n klein winkel, hardeware en ander winkels by Post St. Francis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charmaine B
Saam met vriende
5.0
Absolutely breathtaking. Absolutely breathtaking! Waking up to the sweet sound of lovebirds singing high in the palm trees, with the ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Theuns K
5.0
Skoon en lekker goeie bed/matras. Baie netjiese skoon woonstel. Goeie matras op die bed.
Sep 2026
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Lekker gebly. Goed ingerig. Netjies en mooi uitsig. Is 'n klein bietjie te lig in die nag in die eenheid (ligte van die gang skyn in).
Jul 2026
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Alles was perfek en pragtig. Plekkie was so skoon en netjies. So naby aan alles. Sal definitief volgende jaar weer kom en langer bly.
Jul 2026
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik geleë. Baie skoon en netjies.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

The Mgr -
Jeanine

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bfe1cf682622874f75e295645d20159188d8e20b61443e3b878eebb684eac1a711566fac91cab422dc8afcc899f049d5159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Triton Avenue The Ships Bell 1A - Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.1848897812 24.852413131283

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang