Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shishangeni by BON Hotels

Wildsplaas
Private Lodge Chalets
Vanaf
Vanaf R13 162
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Shishangeni Private Lodge het 22 individuele chalets vir 44 gaste, met skakelkamers vir gesinne. Elke chalet het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, asook toegang tot 'n buitestort. Elke chalet het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en 'n balkon met uitsigte oor die vrylopende wild.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit volle losies in. Ontbyt, middagete, aandete, peuselhappies en drankies in die park, WiFi by die hooflodge, 2 wildritte en 1% toerismeheffing in.

Huisreëls

Die tarief sluit die volgende uit:
(Behalwe vir besprekings tussen 20-31 Desember)
- Oordragsfooie.
- SANparke Ingangsfooie.
- Etes wat nie spesifiseer word nie, sekere drankies, fooitjies en persoonlike items.

Shishangeni Lodge neem geen verantwoordelikheid vir die fooie van paspoorte se geldighed, visums, reispermitte, reisversekering, gesondheidsertifikate, of enige ander dokumente wat vir die reis benodig word nie.

Let asb:
Kinders onder die ouderdom van 6 bly gratis indien hulle met hulle ouers deel en 1 kind word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Waar kamers nie kinders kan akkommodeer nie, moet gaste 2 kamers bespreek en 'n enkeltarief word vir die kind se kamer gehef.
Kinders onder die ouderdom van 16 is by Shishangeni Main lodge welkom, maar nie by Camp Shawu nie.

Wanneer daar met 2 volwassenes of ouers gedeel word is die tariewe as volg:
0 tot 5 jaar: bly gratis, maar kinders word nie op wildritte toegelaat nie.
6 tot 11 jaar: 50% van die volwassetarief en wildritte hang af van die bestuur se diskresie.
12 jaar en ouer: volle volwassetarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Camp Shawu
Vanaf
Vanaf R14 232
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Camp Shawu is geskik vir 'n groep van 10 gaste en het 5 en suite-slaapkamers met 'n uitsig oor die Mpanamanadam. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bal-en-klou-bad, toegang tot 'n buitestort en gratis kamerjasse. Die gemeenskaplike leefarea het 'n kaggel en eetareas binne en buite. Die groot stoep is die ideale plek vanwaar die wild kan besigtig word en gaste skemerkelkies kan geniet. Daar is leunstoele en sambrele rondom die plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit volle losies in. Ontbyt, middagete, aandete, peuselhappies en drankies in die park, WiFi by die hooflodge, 2 wildritte en 1% toerismeheffing in.

Huisreëls

Die tarief sluit die volgende uit:
(Behalwe vir besprekings tussen 20-31 Desember)
- Oordragsfooie.
- SANparke Ingangsfooie.
- Etes wat nie spesifiseer word nie, sekere drankies, fooitjies en persoonlike items.

Shishangeni Lodge neem geen verantwoordelikheid vir die fooie van paspoorte se geldighed, visums, reispermitte, reisversekering, gesondheidsertifikate, of enige ander dokumente wat vir die reis benodig word nie.

Let asb:
Kinders onder die ouderdom van 6 bly gratis indien hulle met hulle ouers deel en 1 kind word per kamer met 2 volwassenes toegelaat.
Waar kamers nie kinders kan akkommodeer nie, moet gaste 2 kamers bespreek en 'n enkeltarief word vir die kind se kamer gehef.
Kinders onder die ouderdom van 16 is by Shishangeni Main lodge welkom, maar nie by Camp Shawu nie.

Wanneer daar met 2 volwassenes of ouers gedeel word is die tariewe as volg:
0 tot 5 jaar: bly gratis, maar kinders word nie op wildritte toegelaat nie.
6 tot 11 jaar: 50% van die volwassetarief en wildritte hang af van die bestuur se diskresie.
12 jaar en ouer: volle volwassetarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R13 162
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mpanamana Concession, Krokodilhek, Krugerwildtuin, 1153, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe445ba335c77a472a945aca391cdb7e7c9b1e010f9d7f2f89440ffff368a55740813ee701d6e2f8118fa58a37d910424d621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 162 per nag, vir 2 mense Mpanamana Concession Crocodile Gate 1153 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.389255748174 31.974875901328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem