Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shondoro Mountain Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Shondoro Mountain Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Het die verblyf baie geniet. Die rustigheid tussen die berge is baie spesiaal. Help ook dat ons hondjie welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anli C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na 'n stukkie hemel op aarde - Baie goed toegeruste, netjiese verblyf.

Ongelooflike rustige plekkie. Verblyf was besonders netjies. Nicole was baie behulpsaam. Beslis die bestemming om weer jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis.

Heerlik rustig en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan in die natuur, swembad 'n lafenis in die bosveld.

Pragtige ligging, baie stil en skoon gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A natural gem in the Waterberg.

The perfect place to get away from the rat race. Beautiful private setting where you become one with nature. The natural pool was a bonus. No camp lights and no noise makes it possible to appreciate nature as it's meant to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, mooi chalet.

Daar het nie water by die stort uitgekom nie, verder is dit 'n mooi chalet en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Lucia hello, I am so sorry you did not have water. You must contact us immediately if there is ever trouble so that we know your needs. The shower was definitely working before your arrival, as we use it to clean the shower regularly. It is possible there was a leak running, but we had know way of knowing. Please if you ever come back, there is a manager or the owners, on-site always. We always rush to fix anything of concern, but you must contact us. Kind Regards.

Shondoro Mountain Retreat
Inge W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Voorwaar 'n plek waar 'n mens kan terugsit en ontspan. Die gasheer gee personlike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you so much for staying with us. Come back soon.

Shondoro Mountain Retreat
Simon D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful, tranquil and relaxing.

What a gem in the middle of 2 mountains, peace and quiet and exactly the kind of break away from the busy city life that you need. Not far from JHB or PTA. Hosts were amazing. Will return again and stay much longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you so much Simon. Keep well.

Shondoro Mountain Retreat
Nina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina J
Saam met vriende

Dig in die bos!

Die cottage is heerlik in die bos weggesteek. In die oggend en middag was daar wild wat om die cottage gewei het. Die stoep en braai boma is gesellige spasies. Ons het die omgewing geniet. Die cottage was goed ingerig, ons sou net 'n bietjie meer hangspasie vir handdoeke/jasse/sakke wou hê. Dit is stil, rustig en die regte plek om te gaan ontspan. Die gasvrou was ook baie verwelkomend en hulpvaardig, dankie Nicole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Nina hello. Thank you so much for coming. You are so right about the hooks needed. Thank you for that info. We have been making updates as of this month, but have not thought of that. Will see what we can dig up in the bush maybe. Please come visit us again, hopefully, will have an extra hook or two by then

Shondoro Mountain Retreat
Lorezel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsig, netjies!

Die eienaars baie gasvry, die eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 1 of 2 aande se oorslaap! Foto's op webblad is presies hoe dit daar lyk! Maklike aanwysings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Pleasure having you, Come again.

Shondoro Mountain Retreat
Adri D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met vriende

Elke sekonde geniet.

Absolute verassing om so goed toegeruste verblyf teen die prys te ervaar. Blinkskoon luukse rus vir die siel. Geen enkele negatiewe punt vir Shondoro Mountain Retreat nie. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you for your response.

Shondoro Mountain Retreat
Herman A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman A
Gesin met tieners

Baie pragtige plek, heerlik gerus, sal beslis weer gaan.

Ons het heerlik gekuier. Ons het die stile en gasvryheid baie geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you. Make the time, and come back when you can.

Shondoro Mountain Retreat
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te ontspan en te rus.

Die chalets is netjies en skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you so much. Plan another stay when you are able.

Shondoro Mountain Retreat
Nico V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing en skoon!

Baie lekker plek vir 'n naweek weg. Baie stil daar tussen die berge. Huisie het alles wat 'n mens nodig het en is baie skoon. Die staproetes kan bietjie uitgebrei word. Endless possibilities. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Thank you very much. We appreciate your thoughts on the trails. There is so much that can be expanded, yes. So many want to make their own paths, so we try not to make it too easy. We will keep it in mind after we update a few other things we were in the process of doing on the farm. Keep very well.

Shondoro Mountain Retreat
Susan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

Great weekend escape for nature lovers

Was just what we needed to reload our energy. Quiet, private and surrounded by beautiful mountain scenery. Great for walks and hikes as the mountain is at your doorstep to explore. We also enjoyed the mountain staircase and the beautiful views from there. Early mornings we spotted some wildlife visitors close to our unit. Very nice swimming pool close to unit. The unit is well maintained with good quality bedding and linen. The outdoor kitchen is under a roof on the veranda and there are canvas blinds that can be rolled down to protect against the weather if need be. We kept it open even when it rained and all was fine. There is also a cosy private boma and braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Please plan another stay when you can.

Shondoro Mountain Retreat
Ingrid M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige ligging, die eienaars is baie behulpsaam. Die enigste ding wat ek sou wou verander is dat die twee 2 sleeper chalets baie naby aan mekaar is, wat dit ideaal maak vir twee egpare wat saam sou wou vakansie hou. Baie lekker stap wat baie meer ontwikkel kan word. Daar is goeie WiF.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane Y - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Y
Gesin met klein kinders

Peaceful family weekend away.

Such a lovely little slice of heaven tucked away in the mountains. The cottage is beautiful and just rustic enough to remind you that you are in the bush and away from the rat race. The bush is amazing - the boys spent hours playing in the streams. The peace and quiet is chicken soup for the soul. Will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Francois V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en veilig.

Fantastiese intieme chalet diep in' n kloof. Heeltemal privaat en afgesonder. Eienaars vriendelik en help onmiddelik as daar 'n probleem is. Skoonste wooneenheid wat ons nog gesien het. Die pad soontoe is nie geskik vir gewone kar nie maar vir 4x4 geen probleem nie, hou in gedagte dat dit onlangs verskriklik gereën het. In die droë seisoen sal toegangspad nie so probleem wees nie. Selfoonopvangs beperk maar WIFI is goed. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein stukkie Afrika-prag!

Ons het vir 2 nagte gegaan om so bietjie rustig in die natuur te verkeer. Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en pragtige eenheid van Shondoro. Ons het in die Klipspringer eenheid tuisgegaan. Als was so netjies en skoon en baie goed toegerus. Die swembad was heerlik! Ons hou baie van voëls kyk en kon 'n hele paar afmerk! Die gemaklike stappie teen die berg op was asemrowend mooi en 'n baie gemaklik klim teen die kliptrappies op. Ons gashere was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig en ons sal hierdie pragtige stukkie Afrika. Beveel dit definitief aan vir 'n rustige en eenvoudige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

The road just needs to be levelled a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect getaway for a married couple to find themselves again!

Beautiful scenery and quite environment. The bed was very comfortable and the aircon made sleeping very easy. Chalet was clean and equipped with everything that you might need in the kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek juweel in die Bosveld.

Eenheid is netjies en prakties uiteengesit. Alles is nuut. Dis ’n rustige plek met eie braai geriewe en die swembad is beslis ’n nodige lafenis op daai tipiese warm Bosveld dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bushveld, braai, potjie, animals, small spiders, swimming pool, mountain stairs, animal sounds and much more.

Nicole and Blair were our hosts. Very friendly and helpful. If you want to unwind and relax in nature Shondoro Mountain Retreat is the answer. From lazing away around the pool, walking in the mountains, relaxing around the fire till late at night, listening to the bird sounds and just having fun. Had some hilarious encounters with the little spiders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liselle D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en spesiaal.

Hartlik ontvang deur Rory en Yvette. Besonderse omgewing. Heerlik gekuier. Eenheid was netjies en gerieflik. Was baie spesiaal. Die volgende kan dalk na gekyk word ─ duideliker aanwysingsborde by die grootpad wat die afdraai wys. GPS-koördinate moet reggestel word. Nog aanwysingsborde op die grondpad, mens is onseker van waar jy afdraai plaas toe. Spieël in die kamer naby 'n prop vir haredroogblaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies.

'n Heerlike ervaring. Let asseblief op die fooi wat gevra word as mens laat inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Pragtige gashere en landskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met vriende

Magic.

Fantastic trip living next to the river and the wildlife was just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van die Bosveld en natuur is onverbeterlik!

Shondoro is 'n pragtige klein juweeltjie gekoester tussen die Waterberge. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en het heerlik gekuier. Sal weer bespreek in die toekoms. Aanbevelings wat ons voorstel om dit nog beter te maak. Voorsien asb. 'n besem in die chalets asook 'n vollengte spieël in Klipspringer en Buschbuck. 'n Koffieplunger sal gaaf wees en behoorlike wynglase en braaitang. Dit sal lekker wees as die braai en vuurmaakplek elke oggend skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius P
Gesin met tieners

Rustige, veilige wegbreek vir 'n langnaweek. Regte plek om naby aan die natuur te wees.

Ons chalet was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die voëllewe was fantasties en ons kon veilig rondloop op die plaas om die natuur te geniet. Ons beveel Shondoro met graagte aan as iemand graag in die natuur wil gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ek het gedink die akkommodasie sou teen 'n berghang of bo-op die berg wees en nie net onder in die kloof nie. Ek het ook bergstappaadjies verwag wat daar glad nie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, rustige bestemming die eenhede is baie privaat.

Shondoro Mountain Retreat was baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gerus in die natuur en het die stilte terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faul L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faul L
Gesin met tieners

Netjies, skoon, goeie gashere.

Netjiese en skoon chalet. Vriendelike en akkommederende eienaars. Kan die plek aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige naweek weg in die bos soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liande E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liande E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

The perfect getaway from the hectic life in Joburg. Beautiful surroundings. Absolute gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Gesin met tieners

Ware wegbreek.

As jy regtig wil wegbreek is Shondoro die plek vir jou. 8 km van die hoofpad af, 20 km van die naaste dorp af. As jy tussen die koppe ingaan is daar ook nie meer selfoonsein nie. Die perfekte wegbreek om kop skoon te maak. Onthou net om ordentlike loopskoene, verkyker en kamera saam te neem. Ligging kry 4 punte omdat die tiener oor selontvangs gekla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen A
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Dit was baie lekker en baie rustig. Sal weer Shondoro besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die bos.

Baie skoon en netjies. Het heerlik ontspan in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome retreat from reality.

Thank you Rory for a special time on your farm, well done really beautiful and peaceful, just what I needed to recharge the batteries.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome wegbreek uit die werklikheid.

Dankie, Rory, vir 'n spesiale tydjie op jou plaas, goed gedoen, baie pragtig en vreedsaam. Net wat ek nodig gehad het om my batterye te herlaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging; Prentjiemooi omgewing. Baie privaat en die moeite werd om te besoek.

Die chalet is is baie netjies ingerig en voorsien van alle geriewe - daar is mooi staproetes. Die plek is uitgeknip vir 'n gesinskuier. Ek sal weer gaan met 'n groter geselskap. Die lapa met 'n braaivleisplek en boma is uitnemend geskik vir 'n heerlike laataandkuier om 'n vuur. Sorg vir genoeg kosvoorrade, omdat dit nogal 'n entjie is om dorp toe te ry. Die roete na die plaas is nie heeltemal geskik vir motors soos myne wat 'n "bietjie laag" lê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf met wonderlike eienaars, Rory en Yvette, wat moeite gedoen het om goed wat ons daar vergeet het terug te besorg.

Rory en Yvette het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons het dit geniet om fiets te ry en te stap en die aande was fantasties. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marida B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing.

Shondoro is waarlik 'n "retreat". Ons het die pragtige natuurskoon, oulike klip-chalets en staproetes baie geniet. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is onbeskryflik.

Dit is die lieflikste plekkie tussen die berge. die stilte is onbeskryflik. Yvette en Rory het ons persoonlik ontvang en onmiddellik tuis laat voel, wat 'n lieflike paartjie. Ek kan Shondoro ten sterkste aanbeveel vir diegene wat net wil wegkom van die alledaagse gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens P

Fantasties!

Soos gewoonlik was Shondoro 'n luilekker rustige private ervaring. Wat kortgekom het was ekstra dae om te geniet op Shondoro. Baie dankie Rory en Yvette. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Hi Louwrence,

It was a pleasure to welcome you a second time at Shondoro! We are happy you enjoyed it again and hope to see you again soon.

Regards,
Rory and Yvette

Shondoro Mountain Retreat
Braam N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede, rustigheid en absolute herlaai. As jy wil wegbreek en net weer kragte opbou, is Shondoro die plek om heen te gaan.

Rory en Yvette het ons onmiddellik baie tuis laat voel. Die fasiliteite is baie goed en die diens uitstekend. Dit was heerlik om so in die natuur te kan ontspan sonder om te bekommer oor die res van die wêreld. Ons sal beslis weer die pad Shondoro toe vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig. Ons het min diere gesien. Daar was baie voëls. Bos is baie ruig. Heerlik gerus.

Yvette en Rory ontvang jou vriendelik en is baie gasvry. Ons het baie lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike L
Enkelreisiger

Beautiful, tranquil setting with lovely, caring hosts that go a long way to rejuvenating the soul and spirit.

Thank you for offering a tranquil and beautiful space to relax and rejuvenate. Rory and Yvette are lovely hosts and the short breakaway did wonders to revive my spirit, body and mind. Shondoro Mountain Retreat is located on a beautiful farm that provides a safe and quiet space to relax. There are several short hiking trails and a swimming pool akin to a natural pool with a view to the mountains. One finds oneself in the center of nature that drowns out all noise. An added, fortunate bonus was the beautiful lightning display with the mountains in the backdrop on the final evening of my stay. Shondoro Mountain Retreat is a must-go if you need some solitude in a serene and quiet setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, rustige ligging met lieflike gashere wat moeite doen om die siel en gees te hernu.

Baie dankie vir 'n mooi rustige plek waar 'n mens kan ontspan en jou batterye herlaai. Rory en Yvette is lieflike gashere en die kort wegbreek het wonders verrig om my gees, liggaam en kop te hernu. Shondoro Mountain Retreat is op 'n pragtige plaas geleë wat 'n veilige en rustige plek bied om te ontspan. Daar is verskeie kort voetslaanpaaie en 'n swembad soortgelyk aan 'n natuurlike poel met 'n uitsig op die berge. Jy bevind jou in die middel van die natuur wat al die geraas uitsluit. 'n Bonus van my verblyf is die weerligvertoning met die berge as agtergrond op die laaste aand van verblyf. Shondoro Mountain Retreat is 'n moet as jy op soek is na afsondering in 'n kalm en stil omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Ulike, thank you for sharing your experience and for the beautiful feedback, we are so happy that you enjoyed it!
Regards
Rory and Yvette

Shondoro Mountain Retreat
Pieter K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, stil en rustig. Stukkie van die Hemel.

Die eenhede is ver uitmekaar in die berg. Ongelooflik rustig en stil. Niemand pla jou daar nie, dit voel of jy alleen op die plaas kuier. Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en gesellige atmosfeer.

Ek sal enige tyd weer van Shondoro gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashia V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natashia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar nie waarde vir geld regtig nie.

Lekker gebly, gedink die plaas is groter en daar was ook glad nie diere sigbaar nie, ons geiser het nie gewerk nie en moes elke keer na 'n ander toe stap vir 'n stort. Die eerste aand was ons 'n rukkie sonder krag, geen ligte buite om die huis nie, onthou maar 'n flits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Dis so jammer dat gaste nie hulle ongelukkigheid deel as hulle hier is nie en dit na die tyd gaan doen. Ons was ook nie bewus dat die geyser vroeër die dag gebars het nie en het 20 keer aangebied om julle na 'n ander cottage toe te skuif, maar julle het geweier en was vreeslik gelukkig om by die cottage langsaan te gaan stort. Julle het selfs versoek om langer gebly en ons het dit met graagte toegelaat. Die diere op die plaas is wild en ons kan nie voorspel of julle hulle gaan sien nie, soos verduidelik. Aangesien julle 'n paar keer gesê het dat julle beslis weer gaan kom hoop ons ons sien julle weer hier!

Shondoro Mountain Retreat
Pat A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shondoro provided everything that your advertisement promised - a wonderful, bushveld retreat.

Shondoro Mountain Retreat is a well-run and peaceful country destination that offers basic, attractive and comfortable accomodation. The friendly, helpful hosts in Rory and Yvette, who made sure that our needs were met, but were never intrusive. We loved the opportunity to connect with the natural bushveld, including a wide variety of birds and a range of antelope and other wild-life. The walks and trails were enjoyable and well marked. Our few days there left us feeling refreshed and relaxed in body, mind and spirit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig, dankie tog!

Plek om te gaan rus! Het die voëllewe baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrandt G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrandt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent en kilometer werd.

Shondoro is presies wat die naam sê: 'n retreat! Dit is lekker weggesteek en mens voel regtig afgesonder. Daar is min of geen selfoonontvangs wat nog meer help. Jy kyk nie eers na jou horlosie nie. Dit is vreeslik ontspannend en mens kry regtig dit reg om net af te skakel. Die chalets is baie netjies en slim uit eengesit met al die geriewe wat mens nodig het. Ek het regtig van die moeite gehou wat die eienaars gedoen het om bietjie meer inligting oor die gebied en sy geskiedenis bekend te maak. Hulle diens en gasvryheid is besonders. Die buitelig is pragtig en ek is seker dit sal nog meer wees sodra dit goed gereën het en die bergstroom wat verby die chalets vloei ook weer vol is. Kees se kind is ook opmerklik teenwoordig in die gebied, ook so die bokke en verskeidenheid voëls wat kom besoek aflê. Dit is toeganklik en ook nie ver om na heen te reis nie. Beslis 'n plek om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shondoro Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom!

Shondoro Mountain Retreat
Pieter G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan verseker terug!

Eenkant, rustig, mooi, goed toegerus, veilig, lekker, goeie voëllewe, lekker stap, privaat en vriendelike / hulpvaardige gasheer/vrou. Ons gaan terug - verseker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimoina T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimoina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

By Shondoro het ons presies gekry wat ons gaan soek het: 'n wegbreek van die stad se gejaag. Jy kan ure net sit om jou eie Boma met 'n vuurtjie en gesels. Ek was mal oor my kombuis buite! Die eienaars, Yvette en Rory, maak seker dat jy alles het wat jy nodig het, hulle gee vir jou daai "personal touch". Shondoro sien ons verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Chalets diep binne in berg.

Baie lekker en ontsettend netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynette V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die berge.

Heerlike ontspanning in die berge! Ons was opsoek na rustigheid en het dit gevind! Ons het in die veld gaan stap en baie voëls gehoor en gesien en die rustigheid van die bosveld terdeë geniet. Die bokkies was skaam, maar ons het daarin geslaag om 'n paar mooi foto's te neem. Baie dankie Rory en Yvette vir jul gasvryheid en die netjiese chalet waarin ons gebly het. Ons sal jul beslis weer binnekort besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rus.

Vir 'n rustige wegbreek sonder selfoonopvangs kan jy gerus hier kom rus. Die 4 km bergfietsroete is vir alle vlakke rybaar en die natuur is pragtig. 'n Moet vir 'n wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and absolutely fantastic!

We were so warmly welcomed as guests - and overwhelmed by their hospitality. The cottage was so clean and user-friendly and was equipped with everything you could possibly need. We felt safe and secure and were surrounded by the most beautiful bushveld scenery and the surrounding areas which completely made us feel at home and at peace. We were well-informed about the rules and regulations as well as any wild animals that might be a safety risk to us. All the different plants and trees were shown to us and we felt so secure in nature. We certainly would visit again and we would recommend this beautiful, peaceful, clean and secure accommodation to anybody that seeks rest and tranquility in the safety and hospitality of Rory and Yvette. We felt rested when we left!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pure perfection and serenity with every possible need catered for.

I was looking for a serene environment where I could enjoy the terrain and ambience of the Waterberg and have the freedom to explore at my leisure. I was also looking for bush accommodation with creature comforts yet still maintain the rustic beauty that should be expected. All my expectations were met and more. I had the most beautiful, serene, peaceful weekend where my soul was content.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every penny spent

A beautiful quiet place for you to relax, getting there was part of the fun, use a 4x4 my polo stugled a bit.the place was clean and tidy, the owners were very helpful and very kind. A few hiking trails and off grid mountain climbing is allowed, just inform the owners. Theres a nice cool swinning pool, and a river plus mini waterfall which you can hear throughout the day. If you want to have privacy and to break away from society. Or like me take your girlfriend for a romantic getaway, this is the place. Thanks Rory and Yvette the stay was great. Hendri and Amthel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roy en Yvette is baie vriendlik en gaan uit hulle pad uit om die gaste gelukkig te maak.

Die swembad kort beslis 'n bietjie aandag. Die tekort aan selfoon-opvangs maak dat 'n mens bietjie onveilig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea C
Enkelreisiger

Ons wou absolute stilte hê oor nuwejaar, sonder ge-doef doef en klappers, en Shondoro was perfek!

Ons het net die mooi klanke van die natuur gehoor, en kon heerlik stap op die verskillende staproetes. Shondoro is 'n paradys vir enige natuurliefhebber. Dankie aan Yvette en Rory vir hul vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf naby aan die natuur.

Foto's en die inligting op Shondoro se webblad kan nie reg laat geskied aan Shondoro nie. In die klip-chalets met hul grasdakke en oop leefareas voel mens deurgaans deel van die natuur, terwyl die slaap- en badkamer luuks ingerig is. Die gasheer en gasvrou is hartlik en maak seker dat 'n mens tuis voel en alles het wat jy nodig het, sonder om op jou privaatheid inbreuk te maak. Daar is net drie chalets, wat ver genoeg van mekaar is dat ons die ander gaste net een keer van 'n afstand gesien het. Ons het heerlik gerus en ontspan. Shondoro bied fantastiese waarde vir geld en is die perfekte plek vir 'n romantiese of gesinswegbreek. Ons kom beslis weer - dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This really is a mountain retreat!

I've been to places calling themselves a mountain retreat. in the past, but after you discover Shondoro you discover how a mountain retreat really should be!!! We have really enjoyed our stay and rest, and will go back soon!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek en rustig, weg van alles.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jess N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shondoro Mountain Retreat is a beautiful quiet place in the bush.

If you like a quiet place in the bush with total privacy, Shondoro is the place. There are 3 stone chalets set nicely apart from each other. There is a kitchen separate from the bedroom with everything you need cutlery crockery and a fridge/freezer. The bedroom is very tastefully decorated with an on-suite shower and toilet. Theres a beautiful big area to sit and eat under a magnificent big tree. There's a boma to braai. Perfect! There are different walks you can go on: We went on 1 walk and saw interesting trees. The pool looked lovely but maybe a bit cool to swim just yet. Yvette and Rory met us on arrival and its always nice to be welcomed. We will be definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shondoro is the perfect retreat ~ quiet and secluded ~ we plan to make it our ‘get-away-from-it-all’ place!

We appreciated the fine balance you have achieved by providing the essentials for comfort whilst still maintaining the feel of being in the bush! We were impressed with our cottage’s cleanliness; the quality of bed linen and bath towels; the quantity of super-hot water for showers and washing up; and the layout of the kitchen and living areas ~ both under thatch and under the stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W
Saam met vriende

Hier kan 'n mens die natuur en rustigheid beleef.

Ons was aangenaam verras gewees. Dit is 'n pragtige plek, baie netjies, skoon en baie goed toegerus. Ons sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan ontspan. Die aand wat ons die uile gaan soek het maak dit net so spesiaal. Rory en Yvette se persoonlike verwelkoming laat mens sommer net baie spesiaal voel. Sal hulle definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esme E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike, rustige omgewing. Ons het 'n heerlike rusnaweek gehad.

Die drie huisies is nogal naby aan mekaar. Ons was baie gelukkig om alleen daar te wees, so ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die omgewing is "stunning", en die huisie baie skoon en heel gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie rustig en baie mooi.

Die stilte, die natuur, die rivier, die veiligheid, ens. was eenvoudig wonderlik. Ek was alleen, maar het nooit bang gevoel nie. Ons het heerlik geslaap en heerlik gerus. Yvette, Rory en Matthew is pragtige mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camilla H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Camilla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon, vriendelike personeel, en die ideale stukkie wegbreek-paradys.

Baie dankie Rory en Yvette vir 'n wonderlike wegbreeknaweek. Die algehele ondervinding was een van rustigheid. Die natuurskoon was onbeskryflik mooi en uitmuntende diens is gelewer. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina S
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon en goeie verblyf wat baie privaat is. Vriendelike diens!

Dankie vir 'n heerlike naweek Rory en Yvette, jul het ons baie welkom laat voel en die fasiliteite is baie goeie gehalte. Ons sal dit definitief kan aanbeveel. Alles wat mooi is vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmuth Z - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmuth Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place

Bathroom a little cramped, toilet needs a curtain for privacy! A true retreat for nature lovers and chosen because we could afford it with pensioners' discount. Would like more and longer hikes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Al wat kort is 'n gordyn tussen die slaapkamer en toilet. Andersins, puik met gasvrye gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara K
Besigheidsreis

Ons het 'n welverdiende bederf-naweek spandeer in die pragtige Waterberge.

Ons is hartlik ontvang en behoorlik bederf in die rustige omgewing van die Waterberge, waar ons na hartelus kon ontspan. Die chalets is baie netjies en ten volle toegerus. Ons het 'n skemerkelkie geniet by 'n asemrowende uitkykpunt oor die Sewe Susters - 'n deel van die Waterberge. Baie dankie Yvette en Rory, julle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantasties, skoon en rustig met goeie, behulpsame diens! Waarde vir geld.

Ons kan Shondoro aanbeveel; die geriewe is 5-ster en Yvette en Rory het ons baie welkom laat voel. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romien R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld uit en uit!

Die plekkie is geleë in 'n vallei met die mooiste uitsig oor die berge en seisoensriviertjie. Die eenhede is baie skoon en baie privaat. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein familie. Die eienaars is uiters vriendelik en gaan uit hul pad om jou tevrede te hou. Daar is lekker stapplek vir die beginner tot ekspert. Daar is ook lieflike voëls en pragtige natuurgeluide. Die boma is lekker snoesig vir die wintermaande, maar ook lekker om onder te braai in die somer. Ons kon geen fout vind nie en dit het presies aan al ons behoeftes voldoen. Ons sal definitief teruggaan. As jy 'n privaat wegbreekplekkie soek, in die bosveld waar stilte en die natuur jou omvou, is hierdie die plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shondoro Mountain Retreat, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66120aedaf0174b32e53fb2ac35ec9270a8eb116b693555689ba96645dc74fa658268645ebdbe39aab6dc12d9aa25548bce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Shondoro Mountain Retreat R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.402345630282 28.17742779851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem