Sibani Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 465 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sibani Lodge is in die Mount Savannah Wildreservaat, 60 km vanaf Sandton geleë. Hierdie area is bekend vir skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom. Hierdie is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n ontspanne vakansie nie te ver vanaf die stad soek nie.
Gaste kan tussen 3 kothuise kies. Die kothuise is stapafstand vanaf die hooflodge. Elke kothuis het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n suite-badkamer. Sommige kothuise spog met hul eie houtvuurwarmbad.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die hooflodge.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n sitarea en konferensiegeriewe in. Die verblyf het nie selfsorggeriewe nie, maar gaste is welkom om die vasgestelde maaltye vanuit die eetarea te geniet, wat vooraf teen 'n ekstra koste bespreek kan word. Aktiwiteite op die perseel sluit safari-ritte, pieknieks, sonsondergangervarings en masseerbehandelings in wat vooraf teen 'n ekstra koste bespreek moet word.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, Bothongo Rhino & Lion Reserve en die Sterkfonteingrotte in. Die naaste dorp is Krugersdorp sowat 20km vanaf Sibani Lodge.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Sibani Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom