Sidescuttle
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sidescuttle bied gerieflike en knus oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Muizenberg tussen die see en die berg. Dit is in die hoofweg en oorkant St. James Walkway wat dit ideaal maak vir gaste wat die area wil verken.
Die knus woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Daar is ook 2 sonkragligte en 2 herlaaibare LED-ligte met 'n USB-koppelpunt vir gaste om hulle selfone in die geval van beurtkrag te laai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstelletjie lei na 'n privaat binnehof met gemaklike sitplek wat ideaal is vir 'n oggendkoffie. Daar is ook 'n buitestort vir gaste om die seesand af te spoel.
Let asb. daarop dat die woonstel langs 'n hoofweg en nabygeleë spoorlyn geleë is. Dit kan in spitstye raserig raak.
Slaapplek
’n Bespreking by Sidescuttle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 216, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Sidescuttle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18