Vryheid Akkommodasie by Siesta B&B | LekkeSlaap
+11
+11

Siesta B&B

B&B
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmetstraat 182, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Siesta B&B bied gerieflike verblyf in die rustige omgewing van Vryheid.

Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers het almal tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien met 'n uitsig oor die tuin. WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Vryheid bied verskeie doendinge soos visvang, voetslaan en voëlkyk. Besienswaardighede in die area sluit die Nederduits Gereformeerde Kerk, die Lucas Meyer Huis, en die Ou Raadsaal in. Gaste kan ook die Klipfontein Voëlreservaat, die Vryheid Natuurreservaat, of die Slagveldroete besoek.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Emmetstraat 182, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmetstraat 182, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902c3752021d401b8d23e8b386f5c27e8488295e742a3dcf529f2ca2be8d456645283c83b828472a820d16a6f051f3ee382a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 182 Emmet Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.7667869 30.7795686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za