Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Siesta Cottage is 'n losstaande, selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Howick. Dit is ideaal vir gesinne, sake- of ontspanningsreisigers.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die aangrensende sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en daar is ook 'n slaapbank wat vir 1 volwassene of 2 kinders geskik is. Verder is daar 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is gerieflik naby winkels, skole, 'n gholfklub, restaurante en die Midmardam geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Siesta Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Siesta Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Siesta Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-weg 5, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00222e31aa53ceca807791790e2864d17002f27f6b7e1d0a320216c961e15c2a64740a47b2dddcb6820fe5a5f7e9034688b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 5 Northumberland Road Greendale 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4854994 30.219605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem