Siesta Guest House
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R2 525R2 146 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Siesta Guest House is 'n selfsorghuis in Parys, 50 m vanaf die Vaalrivier en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Daar is 'n omsetter wat die ligte, TV en yskas aandryf gedurende beurtkrag.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, elektriese en gasketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele. Die kombuis lei na die hoofleefarea met 'n kroeg en 'n sitarea met gemaklike banke voor 'n TV met DStv. Die tweede leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n tuin, braai-area, swembad en veilige onderdakparkeerplek. Die huis het 'n alarmstelsel, asook 'n kragopwekker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Siesta Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanna-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat