LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silhouette Guest House | LekkeSlaap
+60

Silhouette Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 26, Riebeeckstad , Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Silhouette Guest House is geleë in Riebeeckstad, 'n voorstad 5 km oos van Welkom se middestad af. Die gastehuis is omring deur woonhuise. Dit is naby 'n vulstasie waar gaste brandstof kan ingooi en peuselhappies kan koop en ook naby 'n supermark waar gaste die nodige kruideniersware kan kry.

Die verblyf bestaan uit 5 dubbelkamers wat almal toegang tot gedeelde badkamers het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en verwarmers.

Die gastehuis het 'n koffiewinkel wat verskeie tipes koffie, ligte maaltye en nagereg bedien. Die perseel is beskikbaar vir geleenthede soos jaareindfunksies, troues of vergaderings. Daar is ook 'n speelterrein op die perseel sodat kinders lekker buite kan speel en 'n swembad waarin gaste kan afkoel na 'n warm dag in die son.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Silhouette Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jasonsweg 26, Riebeeckstad , Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink Silhouette Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 26, Riebeeckstad , Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMGQyYTFmLWVjMmUtNDE5Yi1iYjU4LTMxY2Q5MmJhM2M4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 26 Jasons Way Riebeeckstad 9460 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -27.91914 26.80281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!