Underberg Akkommodasie by Silo Cottage | LekkeSlaap
+8
+8

Silo Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silo Cottage is geleë in 'n doodloopstraat in 'n pragtige vallei langs die Umzimkulurivier. Die oewer strek kilometers ver en daar is 'n privaat piekniekplek met 'n tafel, stoel en 'n braaiplek.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2½ badkamers. Die hoofslaapkamers het 1 dubbelbed, 1 stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en bad. Die tweede slaapkamer is op die boonste vloer en het luisterryke uitsigte oor die plaas, rivier en berg. Hierdie slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n toilet, wasbak en bad.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 2 vries/yskaste, 'n mikrogolf en stoof. Die kombuis lei na die eetkamer met gerieflike sitplek vir 8 persone en groot vensters. Die sitkamer is baie gerieflik en is toegerus met rusbanke, stoele en DStv (onthou om jou eie slimkaart saam te bring).

Die Silo Cottage se veranda spog met asemrowende uitsigte en die stoele maak dit ideaal vir braai en ontspan (maak gerus ook gebruik van die stoepstel wat bestaan uit 'n eetkamertafel en stoele). Daar is ook parkeerplek vir 3 motors in 'n motorhuis en veilige, opwindende plekke vir die kinders om te verken. Doendinge op die perseel: bergfietsry, stap, visvang en perdry.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Silo Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D199, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YmZhNTVlLWNiOGUtNDY5ZS1iMzhlLTEzYTNjY2ZhODFiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 D199 Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.772349351069 29.402896910906
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za