We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Silos Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silos Guesthouse is in die prentjiemooi dorpie Addo. Dit word omring deur 'n mooi tuin en lowerryke groen bome. Die luukse gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Die gastehuis bied verblyf aan in 4 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan in die pragtige en lowerryke tuin ontspan of 'n al fresco-ete op die stoep nuttig. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Rietfonteinpad, Addo, 6105, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dfe74c631af443e56fa1c9af79847dec950655d98518597c2363fd187f35c4b951b9753bedd7e5c80ba8993b637138d1ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense Rietfontein Road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513747 25.655497