West Acres Akkommodasie by Silva | LekkeSlaap
+6
+6

Silva

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silva is in West Acres, Nelspruit en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en het 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders). Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Silva sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Silva
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Silva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za