+18
Gastehuis in Kaapsehoop

Silver Mist Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam en rustig. Goeie verblyf met outydse sjarme. Netjies en skoon en net 'n plesier om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela D
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflik. Hulle is vriendelik. Kamers is pragtig. Beddegoed is so mooi en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil en rustig. Baie goeie verblyf. Alles is netjies en skoon en 'n baie lekker ouwêreldse atmosfeer. Ete was heerlik en staf baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Rustic experience typical of Kaapsehoop. Fan didn't work, replacement unit never arrived. Toilet flush mechanism was corroded and snapped, but we just removed the cistern lid and flushed manually. Beds were clean and comfortable, the room was spacious and staff were friendly. So a mixed bag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ian I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

See above. Initial booking in was a bit concerning. Bathroom tap was broken. Plastic coffee cups and wine glasses are not cool. TV should work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis M
1 nag
5.0
Okt 2025

Ligte baie flou. Baie dankie, lekker ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie goed. Baie goed geleë en baie goeie diens. Kos is uitstekend. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Snoesig. So in die winter is 'n snoesige warm plek altyd 'n wenner. Dis wat ons gekry het by Silver Mist. Ons kon voor die kaggel sit en ontdooi na die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Pragtige kamers, heerlike kos en vriendelike personeel! Heerlik gebly, kos smaaklik en personeel is altyd vriendelik. Het heerlik die hele aand by 'n warm kaggelvuur gesit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Thoroughly enjoyable. We had a fantastic time, the staff are super friendly and helpful. The rooms are spacious with beautiful decor. We did not have dinner but the breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joleen
Silver Mist Guest House
Hello Elsabe, It's great to know that you enjoyed your stay. We strive to make our guests' stay as comfortable as possible. Please tell your friends about us, and we look forward to welcoming you again. Kind regards, Joleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 176

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang