Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Plum BnB

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Zola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 8 resensies vir Silver Plum BnB
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Bertus S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bertus S
Enkelreisiger

Glad nie waarde vir geld nie.

Baie ongeorganiseerd. Plek baie oud en verwaarloos. Swembad vuil en vol muskiete en paddas. Drankbottels lê die wêreld vol. Kinders hardloop die gange op en af tot watter tyd in die nag. Die bestuurder nie teenwoordig. Definitief nie aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Best customer care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ewan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple but adequate.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinethemba P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinethemba P
Saam met vriende

Great customer service.

I was coming in from out of town for a wedding, the check-in time is 14:00, I needed the room at 10 in order to refresh for the event. The manager, made sure my room was ready for my arrival. Great customer and professional service. Oh, and the place is beautiful. Will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikiwe V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe V
Saam met vriende

We enjoyed our stay, our room was beautiful. And housekeeping was the best.

We thoroughly enjoyed our stay. Our booking was short notice but they were able to accommodate us. We truly loved the place. The location as well is closer to everything which was a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andre F
Enkelreisiger

Net die slaapkamer lyk na iets. Baie geraas in die huis self in die oggend en aand.

Nie die beste plek waar ek al gebly het nie. Baie min privaatheid en die huis raas. Min rus gehad. Glad nie vir my nie. Die huis is tans onder konstruksie en die swembad is leeg en die erf onnet. Glad nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chantel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat geadverteer is nie.

Ou huis, lyk vervalle, stukkende trokke het parkeerarea vol gestaan. Glad nie veilig gevoel nie. Daar is geen ontvangs nie. Net 'n dame wat sleutels aan jou oorhandig. Sal dit nie aanbeveel nie. Baie swak blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannatjie T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannatjie T

Baie gerieflik, warm geslaap, badkamergeriewe goed.

Ons het alles gehad wat nodig was. Daar is 'n paar afrondings wat kort wat binnenshuiseversiering betref, bv. hier en daar verf. Verder net positiewe kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Livingstone-straat 94, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTM5ZmMyLWRiYTItNGZiNC05Y2EzLTNiNTVhMTQxMzE0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 94 Livingstone Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.896488305971 26.890107796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem