+7

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Silwerrand is 'n eenslaapkamereenheid op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in Beaufort-Wes. Die eenheid is ideaal vir enigiemand wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Hierdie losstaande eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Koos V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en 'n baie mooi en skoon plek. Dit was baie lekker gewees. Rustig en veilig. Baie goeie en vriendelike ontvangs.
Apr 2026
David R
5.0
Lovely. Fantastic, warm place and the host was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Stephani P
5.0
Sal definitief weer hier bespreek. Dit was 'n heerlike oornag. Alles wat ons nodig gehad het, plus meer.
Apr 2026
Gareth A
5.0
Veilig, skoon en spacious met gasvry van eienaar af. Baie lekker, skoon, netjies en gasvry.
Mrt 2026
Christo E
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, toepaslik, veilig, vriendelik. Alles was goed, maklik om te kry en die gasvrou het ons 'n paar dae voor die tyd gekontak, wat baie help met ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silwerrand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a8c4513853f186b66c1ada670248240fc3bd8b4e79aead42fd3c932af0dfb7f7e2ac097e62f078747b042412e6a5bf71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 2 Pienaar Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351527207319 22.590360832702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang