+35
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Simbithi 29 Fish Eagle Ridge

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Loquat Close, 29 Fish Eagle Ridge, Simbithi Eco Estate, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Simbithi 29 Fish Eagle Ridge is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste op die Simibithi Eco-landgoed en is ideaal vir families, vriende en gholfspelers.

Die multi-verdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Twee kamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank en om die etenstafel geniet.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met toegang tot Netflix en Showmax ontspan. Dié kamer lei na 'n stoep met 'n ingeboudebraai-area.

Die landgoed het 3 klubgeboue, verskeie wandelroetes, bergfietsryroetes, 'n 18 putjie-gholfbaan, vrylopende wild en is net 2 km vanaf die strand geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sunet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Loquat Close, 29 Fish Eagle Ridge, Simbithi Eco Estate, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Loquat Close, 29 Fish Eagle Ridge, Simbithi Eco Estate, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf3ebd71e0f6458bab0680790a9a8ec863554847fbe0cf201d6a4a2941b43d9b470ef798fffb8d14d44625550faf8b58eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8) Loquat Close 29 Fish Eagle Ridge 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.515168555064 31.218706286155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang