Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbithi Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pambathi-laan 19, Simbithi Eco Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Simbithi Bliss is in die hartjie van die Simbithi Eco Estate aan die Dolfynkus in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Die groot glasvensters wat van die vloer tot die plafon strek gee die gevoel van verblyf wat een met die natuur is. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat na aan die natuur wil leef.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings, het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Twee van die badkamers het elkeen 'n bad en stort, terwyl die oorblywende twee badkamers elk net 'n stort het. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n inwonende skoonmaker.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die Simbithi Eco Estate beskik oor verskeie swembaddens, waarvan een ideaal is vir kinders, klubhuise met braaigeriewe, 'n perdrysentrum, 'n biblioteek wat op 'n eerlikheidsbasis werk, tennisbane, 'n restaurant aan die gholfkant van die landgoed, en verskeie ander geriewe, insluitend georganiseerde staproetes en voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Pambathi-laan 19, Simbithi Eco Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pambathi-laan 19, Simbithi Eco Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc38b3dfe3ff5f45b0495325b34e831d132cb0e5a3dadfe0ca94687632d985c5c4a0b7f8dcae4c69aa5905a6c7fe01189c612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag (plek vir 8) 19 Pambathi Lane Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.519849 31.218842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem