Simbithi Stylish Villa
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Umvumvu Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Simbithi Stylish Villa is 'n moderne selfsorghuis geleë binne die veilige en skilderagtige Simbithi Eko-landgoed aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Omring deur welige groen en kusrus, is dit ideaal vir 'n rustige wegbreek of 'n gerieflike kusverblyf.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer, eetkamer en kroegarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV, 'n privaat bioskoopkamer, pooltafel en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea strek tot 'n ruim, halfbedekte dek, kompleet met buitesitplek, sonstoele en 'n swembad met 'n asemrowende uitsig oor Simbithi. 'n Ingeboude kroeg en vuurput skep die perfekte omgewing vir onvergeetlike aande onder die sterre. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Umvumvu Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Umvumvu Drive, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang