Beskrywing
Die Teepee is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. 'n SUV, 4x4-bakkie of soortgelyke voertuig word benodig om hierdie deel van die reservaat te bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat ons plonspoele en warmbaddens nie in gebruik is totdat die waterkrisis in die Oos-Kaap verbeter nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinseenheid is geskik vir 6 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbeddens, 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat ons plonspoele en warmbaddens nie in gebruik is totdat die waterkrisis in die Oos-Kaap verbeter nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed, 'n sofabed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Let wel dat ons plonspoele en warmbaddens nie in gebruik is totdat die waterkrisis in die Oos-Kaap verbeter nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Boomhuis het 2 slaapkamers wat elk geskik is vir 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat ons plonspoele en warmbaddens nie in gebruik is totdat die waterkrisis in die Oos-Kaap verbeter nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brakfontein, Thornhill, Thorn, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang