Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is vernoem na die mistieke Indonesiese mitologie wat die verhaal vertel van 'n draak-leeu. Hierdie luukse boetiek-hotel is in Somerstrand in Port Elizabeth geleë en is een van die 5 lodges van Lion Roars Safaris & Lodges.

Die kamers is 'n moderne mengsel van Oosterse en Afrika argitektuur en dekor. Elkeen van die 12 suites voorsien die toppunt van gemak met koninggrootte-, koningingrootte- of dubbelbeddens. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Daar is baie doendinge in die omliggende omgewing beskikbaar. Ons personeel het baie goeie kennis oor die plaaslike omgewing en is tog te bly om jou by te staan met voorstelle en hulp met besprekings. Die kalm kusstad, Port Elizabeth, is die toegangspoort tot die Tuinroete en die Oos-Kaap se safari-gordel. Dit is bekend en geliefd vir die ontspanne tempo van die leefstyl hier en die vakansies sonder spitsverkeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false