Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sion Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sion Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carla B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Ons het net een aand gebly, wens ons kon langer bly. Dit is vir seker waarde vir geld. Kamer was baie netjies en pragtig. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Dit is veilig en in rustige omgewing. Die kinders het die speelparkie op die perseel geniet. Pragtige koffiewinkel ook op perseel. Sal vir seker weer daar oorbly as ons in die area is. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Baie dankie Carla vir die positiewe en mooi terugvoering.
Ons waardeer

Sion Guest House
Hennie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Gasvry ontvang, maklik toeganklik van hoofpad af. Gerieflike ruim kamer en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Svetlana A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Svetlana A

Wrong type of room.

I booked a Family Room, but in fact, I got a single room with a mattress on the floor. I don't like the explanation I received from Guesthouse that "the other people booked before you and they got a Family Room". Why did they then accept my booking and took full payment?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Good day.

We apologise for the inconvenience with the room. We picked up a fault on the website. As per agreement, we would like to refund you.

Hope to do business in future.

Kind regards
Sion Guesthouse

Sion Guest House
Hennie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Worth every cent.

Beautifully decorated, well designed and spacious room. Everything was as indicated on the site. Safe parking. Solar. Kettle, microwave, clean towels, feather duvets, complementary tea/coffee, water and soap/shampoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E
Enkelreisiger

Als wat mens nodig het en meer!

Was rerig 'n pragtige plek, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer. Vriendelike groete.

Sion Guest House
Juanita L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Gesin met tieners

Onstpannend, heerlike geriewe en daar is sonkrag!

Vriendelike mense, baie goed ingerigte kamers, alles was skoon en netjies en daar is sonkrag, so al was daar beurtkrag kon ons nog TV kyk en die waaier aansit en koffie maak. Die Lephelale Mall is nie vêr van die gastehuis af nie, sou jy iets benodig. Die bestuurderes Anette, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende verblyf.

Sion Guest House
Ben F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Heerlike ontbyt genuttig.

Sal net aanbeveel dat die hangkas in kamer verskuif word om effektiwiteit van lugversorger te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Goeiedag Ben

Baie dankie vir die terugvoering.

Ek sal dit beslis opneem met die eienaars.

Baie dankie vir vriendelike groete.

Sion Guest House
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, ruim kamer, baie netjies.

Solar buiteligte vir loadshedding sal dalk gaaf wees. Hele perseel is stikdonker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Hi Amanda ons is besig met 'n aansoek vir n lening vir solar. Vriendelike groete

Sion Guest House
Juan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S
Gesin met klein kinders

Family stay was wonderful.

Everything at the guest house was wonderful. Kids enjoyed the playground very much. The coffee shop and hairdresser was conveniently situated and the service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees.

Wonderlike diens ontvang, sal weer gebruik maak van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom.

Sion Guest House
Ivan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M
Besigheidsreis

Very accommodating and kind personality.

We will be using them again with a smile!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sion Guest House se terugvoer

Thank you so much for the review Ivan.

It is much appreciated.

Kind regards,
Annette

Sion Guest House
Danel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel M
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies.

Het baie lekker geslaap was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 76, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA725eff370a80636655fc55995334607b819005f8564caccce947393b8b7a1c9963bd855bec376aee80160dd4c9f91b21becd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.68007238923 27.721944139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem