Sipreslaan Selfsorg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis lê op 'n wyn- en tafeldruiweplaas net 12 km buite Ladismith in die lieflike Dwarsrivier-vallei.

Dié gastehuis kyk uit op die Swartberge en Towerkopberg en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n eetarea met plek vir 6.

Die sitkamer is gerieflik ingerig en bied toegang tot onderdak-braaigeriewe. Hout en braaitoerusting is beskikbaar.

Let asseblief daarop dat rook by Sipreslaan Selfsorg Gastehuis verbode is.

Tydens oestyd kan gaste aan 'n verskeidenheid druiwe-kultivars smul en ook verskeie voetslaan- en bergfietsroetes verken. Vierwielmotorfiets-toere en wildritte kan teen ekstra koste op die omliggende plase gereël word (onderhewig aan beskikbaarheid). Gaste kan gerus Roete-62 volg vir tientalle besienswaardighede en doendinge.

Slaapplek

'n Bespreking by Sipreslaan Selfsorg Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sipreslaan Selfsorg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false