+26
Selfsorg in Seepunt

Six On N Studio

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Six On N Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie kontemporêre eenheid bied gemaklike akkommodasie vir twee gaste en is gerieflik naby die strand geleë.

Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.

Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n gimnasium en 'n dakdek met panoramiese uitsigte.

Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 47

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 982
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 982
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 982
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab1de51b8987eccf713e9c76d76c295b3cf9bd15ebda6351c1b5b755958d7a8e1eb5e0358f54d215f895b1aaaa2869937156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R982 per nag, vir 2 mense 6 Norfolk Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9110451 18.3922732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang