Sunny Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunny Studio Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Seepunt, Kaapstad, slegs 100 m van die strand af. Die woonstel vorm deel van 'n nuutgeboude, argitektonies ontwerpte ontwikkeling wat kontemporêre styl met gemak en gerief kombineer, wat dit 'n ideale basis maak om die Atlantiese kus en die lewendige stad te verken.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n klein eetkamertafel, en die sitkamer het 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakdek met 'n swembad met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Bykomende geriewe op die perseel sluit in veilige betaalde parkering, 'n gimnasium, gemeenskaplike sitkamers, gedeelde werkruimtes, privaat raadsale en selfdiens-wasserygeriewe. Die gewilde promenade is naby en is ideaal vir stap, draf of om die sonsondergang oor die see te geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang