Sunny Studio Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R410.55 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Gemeenskaplike geriewe, insluitend die dakswembad en werkruimtes, word met ander inwoners en gaste gedeel. Hoflikheid en respek teenoor bure word te alle tye vereis.
Die gebou is volledig beveilig met 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer.
Betaalde parkering is op die perseel beskikbaar, met bykomende parkering langs Hoofweg.
Die eiendom word deur beurtkrag beïnvloed. Rugsteunmaatreëls sluit in 'n kragopwekker vir gemeenskaplike areas, hysbakke en gangbeligting; 'n UPS vir ononderbroke Wi-Fi; en LED-ligte binne die eenheid.
Let asseblief daarop dat daar konstruksie in die omliggende buurt plaasvind, en af en toe geraas gedurende die dag kan gehoor word.
Die Norfolk Deli is op die grondvloer van die gebou geleë en bied vars voorbereide maaltye, handgemaakte produkte en koffie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe24142e3fa75b17a64d5b428da0963a670d6630f92fd79e656b67f509f5f1e1e44cc0f4b396785e6692ee56e3032fd285665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 6 Norfolk Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9110451 18.3922732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang