Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixty-Five Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sixty-Five Guest Suite is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit ideaal maak vir sakereise, oornagverblyf of rustige vakansies. Dit bied maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, restaurante en skilderagtige strande.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n moderne oopplan-ontwerp met 'n sitarea en kombuisarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n instapkas met genoeg kasruimte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het ook 'n omsetter en sonkrag-aangedrewe stelsel in die geval van beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Sixty-Five Guest Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sixty-Five Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Warren Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sixty-Five Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 65, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA364552b15f96b4e21e9396851db01cdade6b2a52c7c9c75a3cca85c6688788cb3792d47ff947d6dd1cb24659197a5a8a5526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 65 Prospect Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9771 25.5919344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem