Skilliepark 64
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 31 Mrt 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 540R1 386 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Skilliepark 64 is 'n gemaklike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Hierdie woonstel, wat op die eerste verdieping geleë is, bied slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers en 'n oopplan-solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die solder 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Gaste geniet gratis WiFi, veilige parkering in 'n toesluitmotorhuis, sowel as 'n ekstra parkeerplek buite in die kompleks.
Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad wat gaste welkom is om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ettiene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skilliepark 64 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang