Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R720 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Skipskop is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Uitzicht, Kraaifontein geleë is, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank wat omskep word in 'n kinderslaapbank. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel, en sal binne maklike bereik van talle restaurante, Cape Gate Mediclinic, Cape Gate Winkelsentrum geleë wees, asook maklike toegang tot die N1.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Priscilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skipskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 3 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb13a05a1ed961dd7fba17cadd9c9e1832b70839f674ff8b96155f193235f2c564d77e38cccf2fc3468f0f1de4194440a3edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 26 Cannes Street Uitzicht 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 08:00 -33.811977857906 18.69181418434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang