Skipskop

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Gerieflik en alles beskikbaar. Die huis is baie goed toegerus en baie mooi gedecorate. Is naby restaurante en winkels. Rustige, stil area. Vanaf Skipskop kan so baie ander pragtige Weskus-dorpies besoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel B
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Baie lekker en genotvolle naweek. Eienaar en opsigter baie vriendelik en aangename mense. Uitstekende geriewe en vriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Absoluut fantasties! Baie dankie. Dit is die vierde keer dat ons deur julle bespreek en elke keer was net weer 'n wow! Dankie ook vir jul herinner boodskappe en SMS'e. Skipskop was ten volle toegerus met meer as net die normale gebruiksitems en meublement. Dit was so lekker ons wou nie huistoe gaan nie! Ons sal definitief weer daar bespreek en weer deur julle die bespreking doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2017

Great place for having family / friends weekend away! The place was clean and extra effort was made for our visit as requested and the place very well equipped with everything you will need. Will most certainly visit there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette L
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2017

Ons het dit baie geniet om hier te bly. Hierdie plekkie is fantasties! Het baie lekker gebly en dit is baie stil en rustig hier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verona S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Bekostigbare, netjiese woning. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Skipskop
Baie dankie vir die terugvoering Verona. Groete Elma

Robel D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Heerlike verblyf en uitstekende kliëntediens. Sien gerus die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Skipskop
Baie dankie vir die terugvoering Ronel. Groete Elma

Leanne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2016

Fantasmagories! Baie ontspannend gewees en naby plekke waar jy wil wees. Dit was 'n baie fantastiese naweek saam met vriende, die wegbreek doen altyd goed aan mens! Die plek is baie gerieflik en mooi!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie M
Kort verblyf
4.0
Des 2016

Baie baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly alles was skoon en netjies sal enige tyd dit aanbeveel en hele gesin van 4 sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annotashe W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2015

I enjoyed the stay at Skipskop. The house was neat and beautiful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYmQxNTA1LWUzZTAtNGVmMC05ZjRkLWRhNDk4ZmJjNjllOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 37 Quays Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-12:00 10:00 -32.786003336618 18.166356935108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang