6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skipskop 1 is 'n smaakvol versierde selfsorg-vakansiehuis in Velddrif, langs die skilderagtige Kaapse Weskus, ongeveer 90 km vanaf Kaapstad. Die huis is slegs 100 m van die Bergrivier af geleë, 'n gebied gewild vir visvang, voëllewe en veldblomme.
Die huis kan gemaklik tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 hoofbadkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien in. Die leef- en eetarea met lugversorging bied 'n gemaklike ruimte om te ontspan, terwyl die binnenshuise braai-area oopmaak na 'n klein agterplaas. Veilige parkering is beskikbaar in 'n enkel-toesluitmotorhuis.
Velddrif is deel van die bekende Kreefroete en is bekend vir sy seekos-lekkernye, veral Bokkoms. Gaste kan 'n verskeidenheid uitstekende restaurante in die omgewing geniet, asook 'n gholfbaan binne 1 km, wat Skipskop 1 'n ideale basis maak vir 'n ontspannende Weskus-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Quays Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang