4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skulpietjie bied 'n uitsig oor die see en is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste, net 580 m vanaf die strand in Jongensfontein.
Daar is 5 trappe na die woonstel en die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed en 'n rusbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul EIE BAD en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea het 'n TV met vol DStv-kanale en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n mooi uitsig. Daar is 1 parkeerplek vir 1 voertuig. Die helling vanaf die parkeerplek na die verblyf is baie steil en moontlik nie geskik vir bejaardes, gaste met gestremdhede of klein kinders nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpietjie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang