Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwebank Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Skurwebank Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry, gaan die ekstra myl vir hul gaste.

Ons het baie lekker gekuier en die stilte en rustigheid van die plaas geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Gesin met klein kinders

Absolute wonderlik.

Wonderlike plek met die mees gasvrye mense! Ons kinders het lekker geswem en gespeel op die gras. Ek beveel die plek aan vir enige iemand. Baie dankie, Bryan en Mari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Baie dankie Danie, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin hier te hê!

Skurwebank Lodge
Debby M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby M
Enkelreisiger

Excellent.

Absolutely wonderful. Excellent hosts, very comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Baie dankie Debby, dit was regtig lekker om jou hier te hê. Ek neem aan en hoop dat die 1/5 vir diens 'n tikfout was
Indien nie, hoor ons graag van jou om sodoende ons diens te verbeter en op te skerp.

Skurwebank Lodge
Heather-lee P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in die bos.

Perfekte plek om te gaan as jy wil ontspan. Die eienaars is baie gasvry en gaan absoluut uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel. Die kamers is goed toegerus en het alles wat jy sal nodig hê. Die kameelperde, sebras en nyala's kom elke dag groet. Ons sal graag weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Baie dankie Heather, dit was regtig lekker om jul hier te hê, Jul is enige tyd welkom by ons!
Groete
Mari Fraser

Skurwebank Lodge
Retha N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Pragtige plek, eland en sebras ontvang ons by hek. Gasvrou gaan absoluut uit haar pad, ten spyte van ander verantwoordelikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Baie dankie Retha, Was baie lekker om jul hier te hê! Hoop om jul weer te sien!
Groete
Mari Fraser

Skurwebank Lodge
Riaan R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Besigheidsreis

A little gem in the Bushveld.

Beautiful, quiet, and superbly appointed units. Self-catering facilities are extremely well-equipped with everything that you might need. The beds and bedding were extremely neat and comfortable. Bathroom facilities are first class. I will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Thank you Riaan. We are glad you had a pleasant stay. Looking forward to your next trip.
Warm Regards,
Mari Fraser

Skurwebank Lodge
Gerhard K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Ek wi eientlik nie iets moois skryf nie. Bang dat plek so gewild raak dat ons nie weer plek kry nie. Ligging is goed halfpad tussen Ellisras en Vaalwater. Net die plek om te bly as julle die Wildehonde wil sien. Pragtige plek met alles wat jy nodig sal hê. Jy kan heeldag op jou stoep sit en kyk na wild skaars 50m van jou af wat kom vreet. Die kameelperde is te oulik. Eienaar en sy vrou is baie gawe mense en niks is teveel moeite vir hulle nie. Baie dankie dat ons daar kon bly. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Ons is dankbaar dat jul dit so baie geniet het Gerhard en ons waardeer jull terugvoering.
Dit was lekker om jul hier te hê, jul is altyd welkom.
Groete,
Mari Fraser

Skurwebank Lodge
Lize Marie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Marie R
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met gasvrye eienaars.

Pragtige plaas in die Waterberge met baie gerieflike verblyf. Eienaars doen baie moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skurwebank Lodge se terugvoer

Baie dankie Lize Marie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Groete. Mari Fraser

Skurwebank Lodge
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ecf5753944f5b998836c5703c38367def2db7741b05d35a139cfbe9c2017376e0c356201db417d8752324de7721e85e0903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R33 Skurwebank Farm 731 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.955323377436 27.967850847321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem