4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Mahogany Drive, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beverly Hills Estate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in die hartjie van Ballito, met maklike toegang tot strande, restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel met 1 slaapkamer bied gedeeltelike see-uitsigte en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 ekstra matrasse beskikbaar vir kinders.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die ruim leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel vir 2 en 'n TV, en maak oop na 'n balkon met pragtige uitsigte.
Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe wat deur die landgoed aangebied word, geniet, insluitend 'n groot swembad, braai-area en tennisbane. Daarbenewens kan gaste tydens hul verblyf gebruik maak van 'n klein gimnasium, poolkamer en tafeltennistafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 46 Mahogany Drive, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beverly Hills Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Mahogany Drive, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang