Sky Villa Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is bo-op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en Keurboomsstrandmeer.

Daar is 5 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat dek met 'n berg- of see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien.

Geniet 'n pragtige uitsig vanaf die Sky Bar waar vingerhappies, tapas en boetiekmengeldrankies bedien word. Daar is ook 'n swembadjie, gimnasium en verskeie sitareas buite.

Dis net 'n entjie se ry van die strand, Monkeyland, Birds of Eden, Plettenbergbaai Buiteklub en Robberg Natuurreservaat af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sky Villa Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false