Skyline Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley Street, Cartwrights Corner, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R893 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skyline Retreat is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se lewendige middestad. Hierdie stedelike ontsnapping bied uitsigte oor die stad en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n sentrale basis soek.
Hierdie ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 2 sitplekke of ontspan op die gemaklike sitplek. Die Romeo & Juliet-balkon is perfek vir 'n oggendkoppie koffie. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike binnenshuise swembad, gimnasium, 24-uur-ontvangs, hysbakke met toegangskode en toegewyde parkering in 'n motorhuis met direkte toegang. Die woonstel is gerieflik geleë naby restaurante, winkels, openbare vervoer en ikoniese besienswaardighede soos die Kompanjiestuin en Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Adderley Street, Cartwrights Corner, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley Street, Cartwrights Corner, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang