Skyline Studio Retreat
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die lewendige Kaapstad en met ononderbroke uitsigte oor Tafelberg, bied Skyline Studio Retreat selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet word voorsien. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Diegene wat die omgewing wil verken, sal 'n verskeidenheid moderne kafees, restaurante, boetiekwinkels, museums en winkels binne loopafstand vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 60
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang